Description
Wees ’n Bok. Nie ’n wannabe. 💚💛 Vir die ware supporters van die groen en goud.Die SUKSTOF “WEES ’N BOK, NIE ’N WANNABE” T-hemp is vir die regte rugbylegendes — nie die kantlynkommentators nie. 💪 Trots groen en goud, hierdie een is gemaak vir die ondersteuners wat die Bok-gees uitleef, nie net dra nie.








