Description
Die STUKSTOF Lobster V-nek van die DIERE GOED reeks bring ‘n spatsel vet oseaan-energie na jou voorkoms. Elegant, snaaks en vol houding — hierdie lewendige skaaldiere-druk sê jy is nie bang om uit te staan nie. Perfek vir die oke met styl, humor en somervibes 🦞😎








