Description
Hoe lekker is jou vibes? So lekker it speaks Afrikaans.
#LekkerVibesOnly Wanneer jy hierdie cap dra, weet almal sommer: hierdie persoon bring die vibes.
Die LEKKER VIBES cap is gemaak vir mense wat nie net arrive nie — hulle arrive met attitude.







