GOLF BAL

R400,00

140 gm / 100% Voëlgaas-poliëster. Semi-getap. Basically n Dri-Fit Golf Shirt. Ronde nek. Neklyn van dieselfde materiaal. Raglan-moue. Sintetiese materiaal is vogafvoerend en asemhaalbaar om jou gemaklik te hou tydens optrede. Synate. Dubbele stiksels op moue en some. Unisex-styl. Vervaardigingstoleransie: +- 2 cm breedte en lengte. 5% – 8% krimping na eerste was. Werklike kleur van kledingstuk kan verskil van die beeld wat op die webwerf getoon word.

SKU N/A Category

Description

Die STUKSTOF “GOLF” Dri-Fit Polo is ‘n slanke mengsel van gemak en klas — gemaak vir die ou wat die spel ken en die rol speel. Met vog-afvoerende prestasiemateriaal en ‘n minimalistiese ontwerp wat vanself spreek, is dit waar styl swaai ontmoet. Perfek vir die baan, die klubhuis of die spog ná die wedstryd.

Additional information

Size

, , , , , , ,

Nog lekker vibes vir jou