EK KEN VIR KAREN

R325,00

180 gm / 100% Gekaarde Katoen. Klassieke Pasvorm. Ronde nek. Nekribbeling. Buisvormige breiwerk. Nekband. Dubbele stiksels op moue en some. Unisex-style is gebaseer op mansgroottes. Vervaardigingstoleransie: +- 2 cm breedte en lengte. 5% – 8% krimping na eerste was. Werklike kleur van kledingstuk kan verskil van die beeld wat op die webwerf getoon word.

SKU N/A Category

Description

Die STUKSTOF “EK KEN VIR KAREN” tee van die SE GOED-reeks bring suiwer plaaslike humor en ‘n tikkie houding. Of jy wíl of nie — almal ken ‘n Karen, en nou kan jy dit dra met trots (van kol). Hard, snaaks en onverskoonbaar Suid-Afrikaans. 🇿🇦 Ons almal ken een… EK KEN VIR KAREN. 😏

Additional information

Size

, , , , , , ,

Nog lekker vibes vir jou