20%

BRUIDEGOM BENDE

R325,00
R260,00

Die bride squad het lank genoeg al die aandag gekry. šŸ‘€

Custom BRUIDEGOM BENDE tees. Jou datum. Jou tribe. Jou troue. Voeg jou troudatum by. Maak dit julle s’n.

Dis nie net matching shirts nie.
Dis memories wat jy dra.

Description

180gm / 100% Carded Cotton. Klassieke Pasvorm. Ronde nek. Nekribbeling. Synate. Skouer-tot-skouer band. Dubbele stiksels op moue en some. Unisex-style is gebaseer op mansgroottes. Vervaardigingstoleransie: +- 2 cm breedte en lengte. 5% – 8% krimping na eerste was. Werklike kleur van kledingstuk kan verskil van die beeld wat op die webwerf getoon word.

Additional information

Size

, , , , , , ,

Nog lekker vibes vir jou