20%

BEWERY BENDE

R325,00
R260,00

BREWERY BENDE T-Shirt

BACHELOR VIBES REEKS

Vir die manne wat nie solo arrive nie — hulle beweeg in ’n bende. 😎

Die Brewery Bende tee is gemaak vir bachelor weekends, groom squads, brewery tours, wedding warm-ups en daai vriendegroep wat altyd saam instap asof hulle die plek bespreek het.

Bold, clean en vol attitude — hierdie shirt sê:
“Ons is hier vir die vibe, die memories en die groom.”

Perfect vir:

  • Bachelor parties
  • Groom squad outfits
  • Brewery tour weekends
  • Wedding weekend drip
  • Matching crew shirts
  • Custom group orders

Of jy nou die best man, die groom, die chaos coordinator of die ou is wat net altyd saamgaan — hierdie een is vir die manne wat in packs move.

Description

Matching crew shirts hit different.

Product Details

  • Premium everyday T-shirt
  • Comfortable fit
  • High-quality front print
  • Available in multiple sizes
  • Perfect for group orders
  • Designed and printed in South Africa
  • Part of the STUKSTOF Bachelor Vibes / Troue Reeks

Additional information

Size

, , , , , , , ,

Nog lekker vibes vir jou