Description
Wees ’n Bok. Nie ’n wannabe. 💚💛 ’n Vars weergawe van die classic — vir elke ware Springbok-ondersteuner wat trots dra, nie net praat nie.
Die tweede weergawe van die SUKSTOF “WEES ’N BOK, NIE ’N WANNABE” tee bring daai ware Bok-gees — skerp ontwerp, bold attitude, en net genoeg trots om jou reg in Loftus se middel te laat staan. 🇿🇦 Vir die regte ondersteuners, nie die wannabes nie.








