Description
GATVOL — dis nie net ’n woord nie, dis ’n vibe. Uit die SE GOED reeks vir daai dae wat jy net… klaar is. Die SUKSTOF “GATVOL” tee uit die SE GOED reeks sê wat almal dink — of dis ’n statement of ’n vraag, dis vir jou om te besluit. 💥 Bright colours, bold attitude, en net genoeg sass om te wys jy se klaar, maar steeds stylvol.








