Description
Die STUKSTOF “SPRINGBOK”-ondersteuner-T-hemp is gemaak vir die ywerige ondersteuners – plaaslik, raserig en lojaal. Gemaklik, sportief en vol trots, dis jou gunsteling-klere, of jy nou by die braai, die kroeg of die stadion is. Want een keer ‘n Bok-ondersteuner, altyd ‘n Bok-ondersteuner. 💚💛









