Description
JAGTER T-Shirt
SE GOED REEKS
Vir die manne wat weet: jagseisoen is nie net ’n datum op die kalender nie — dis ’n hele vibe.
Die JAGTER tee is gemaak vir daai ou wat hou van vroeg opstaan, lang paaie, goeie stories en die tipe stilte wat net buite die stad bestaan. Clean genoeg vir elke dag, maar met daai rugged edge wat sê: hierdie ou verstaan die seisoen.
Perfect vir:
- Jagseisoen vibes
- Plaas naweke
- Braai dae
- Casual streetwear
- Outdoor lifestyle looks
- Die ou wat sy STUKSTOF met attitude dra
Die olive colourway gee hom daai earthy, outdoor feel, terwyl die bold JAGTER graphic voorop seker maak niemand wonder waar jou kop is nie.









