20%

Husband Est Top

R450,00
R360,00

“Husband Est. 2026” vir die manne oppad kansel toe… of vir die een wat al klaar soos husband material aantrek 👀

Bachelor vibes. Wedding weekend drip. Honeymoon airport fits.
Ja nee, die groom era is officially hier. 🤵🖤

Description

260 gm / 100% Geborselde Katoenvlies. Klassieke Pasvorm. Ronde nek. Nekribbels. Ingesete moue. 100% geborselde katoen anti-pilvlies. Synate. Nekband. Geribde middellyfband en moumanchetten. Unisex-style is gebaseer op mansgroottes. Vervaardigingstoleransie: +- 2 cm breedte en lengte. 5% – 8% krimp na eerste was. Werklike kleur van kledingstuk kan verskil van die beeld wat op die webwerf getoon word.

Additional information

Colours

White, Black, Grey, Navy

Size

, , , , ,

Nog lekker vibes vir jou