20%

BOYFRIEND MATERIAAL

R325,00
R260,00

Hy’s óf boyfriend material… óf hy wil graag hê jy moet dit raaksien. Hierdie tee doen al die praatwerk, met ’n bold design wat sê: selfvertroue is ’n vibe.

Of jy hom wil komplimenteer, óf hy wil homself promote — dis ’n win-win.
Stylvol, snaaks en unapologetically confident. Die perfekte gift, die perfekte flex, die perfekte “ek’s nie soos die ander ouens nie” shirt.

Fit: Premium kwaliteit, sag op die vel, maklik om lief te raak vir.
Vibe: Tong-in-the-cheek swagger wat niemand kan ignoreer nie.

Dis nie net ’n shirt nie…
dis ’n statement.

Description

160 gm / 100% Ringgespinde Katoen. Klassieke Pasvorm. Ronde nek. Nekribbeling. Synate. Skouer-tot-skouer band. Dubbele stiksels op moue en some. Unisex-style is gebaseer op mansgroottes. Vervaardigingstoleransie: +- 2 cm breedte en lengte. 5% – 8% krimping na eerste was. Werklike kleur van kledingstuk kan verskil van die beeld wat op die webwerf getoon word.

Additional information

Size

, , , , , , ,

Nog lekker vibes vir jou