Description
Vir die ou wat swing met styl en lag met lus. Hierdie shirt bring pure attitude na die fairway: ’n bietjie pork, ’n bietjie power, en ’n crispy handicap om oor te brag.
Lekker lig, lekker bold, en 100% STUKSTOF vibes — perfek vir die green, die 19de put, of sommer net om jou vriende te laat giggel.








